Swakopmund begroot N$690 miljoen vir 2024/25

Belegging in ontwikkeling
Die Swakopmundse munisipaliteit wil in die komende finansiële jaar geld bestee aan huidige nood- en langtermyn ontwikkeling.
Precious Nghituanapo
Die oorgrootte meerderheid van die Swakopmundse munisipaliteit se jaarbegroting word aan bedryfskoste bestee. Tydens 'n raadsvergadering het dit aan die lig gekom dat ongeveer
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer