Stilte ‘n onbekostigbare luukse

Optimisties, veerkragtig
Olga Nesterenko se tuisdorp is minder as 20 km van die oorlogsfront in Oekraïne waar ‘n verwoestende oorlog sedert Rusland se inval vier jaar gelede woed. Sy vertel in haar eie woorde haar eie seer en ook hoop vir haar geboorteland.
Olga Nesterenko
“Op 24 Februarie 2022 begin Rusland se volskaalse inval in Oekraïne. Vier jaar sleep verby - 1 461 dae gevul met lewe en dood. Vir my, 'n Oekraïner wie se tuiste nou tussen die
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer