Stamgebondenheid het ‘geen plek’ in Namibië

Ondersteun Mej. Namibië, ondersteun die land
'n Video wat wyd op sosiale media versprei is, het erge verontwaardiging en debatte oor onder meer stamgebondenheid en diskriminasie aangevuur.
Eliot Ipinge
Die kantoor van die ombudsman het ’n streng waarskuwing uitgereik teen aanlyn stamgebonde en diskriminerende aanvalle. Namibië se wette bied duidelike beskerming teen sulke gedr
...

Kommentaar

Republikein 2026-01-08

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer