Die informele handelsmark in Katutura is u2019n miernes van bedrywighede en belangrike bron van inkomste van die gemeenskap. Foto Nikanor Nangolo
Die informele handelsmark in Katutura is u2019n miernes van bedrywighede en belangrike bron van inkomste van die gemeenskap. Foto Nikanor Nangolo

Stadspolisie ontken teistering van straatverkopers

‘Ons is nie vyande’
Midde die handelsbedrywighede broei egter groeiende frustrasie onder sommige verkopers wat polisiebeamptes van intimidasie en onbillike behandeling beskuldig.
Nikanor Nangolo
Die Windhoekse stadspolisie het bewerings verwerp dat hulle informele handelaars by die Stop n Shop-mark in Katutura teiken.Die owerhede het volgehou dat hul optrede deur munisipal
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer