Staan saam teen dwelmmisbruik
Stappers durf 90 km aan oor drie dae
Die stappers sal op 20 Februarie omstreeks 08:00 uit Rehoboth vertrek en sal elke dag ongeveer 30 kilometer aanpak tot hulle op 22 Februarie in Windhoek sal aankom.
“Ons wil mense net weer herinner aan hierdie probleem. Dit is asof mense net geleer het om daarmee saam te leef. Dwelms word nou as normaal beskou. Dit veroorsaak net finansiële
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie