Sprankie hoop vir hervestigde vloedslagoffers

Tenteskool open
Terwyl Plaas 508 aanhou groei, bly inwoners hoopvol dat hul behoeftes aangespreek sal word en die ondersteuning van beide die regering en die breër gemeenskap hulle sal help om hul lewens te herbou.
Eliot Ipinge,Aurelia Afrikaner
Meer as 200 gesinne wat na Plaas 508 aan die buitewyke van Windhoek verskuif is, het hulle daar hervestig, ingeburger en herbou hul lewens ná die verwoestende kitsvloede wat dele
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer