Rommel bly ’n oogseer
Die rommel van straatverkopers en leerlinge is vir inwoners van Vineta wat in Backerstraat in Swakopmund woon – agter die Senior Sekondêre Skool Swakopmund – ’n groot kopseer. Van die rommel lê op die sypaadjie en waai voor inwoners se huise en in hul erwe in.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie