Republikein se lekkerlees aanlyn uitgawe vir Saterdag 6 September
Dit het 'n diepgaande invloed op godsdiens en kultuur, duur gewoonlik so 80 minute en stofstorms, rook en vulkaniese uitbarstings kan haar blos verdiep. En Namibië se Kaalvoet Plaaskind, digter en musikant staan (weer) met haar gedigte en toonsettings van 'n Afrikaanse ikoon in die Tuin van Digters. https://heyzine.com/flip-book/c63f3c4d95.html
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie