Republikein se lekkerlees aanlyn koerant vir Saterdag 30 September
'n Vrou se reis met haar gestremde dogter lei haar tot by 'n sentrum waar sy haar ervaring, passie en kennis vir ander soos sy kan deel en twee kampvegters vir speel gaan op 'n nostalgiese reis om met die hulp van gewilde Afrikaanse kinderkarakters oor van neurodiversiteit tot skoolgereedheid ouers (en kinders) te help.
https://heyzine.com/flip-book/951bbe4317.html.
https://heyzine.com/flip-book/951bbe4317.html.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie