Reis saam met Aitsa!

Stories met ’n plaaslike geur
Moenie Aitsa! misloop nie – 'n nuwe program wat die kollig op die sogenaamde 'klein dorpies' werp en kykers en lesers bekend stel aan die kulture en tradisies van die uitsonderlike mense wat daar woon.
Nuusredaksie – Die eerste tweeweeklikse episode van Aitsa! het op Woensdag 16 Julie om 20:30 op verskeie platforms begin, insluitend oneuptwo.com, NTV (DStv kanaal-285 en GOtv ka
...

Kommentaar

Republikein 2025-11-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer