Pappas wys môre hul staal
Tsumeb hou familiedag
Die dag het eindelik aangebreek vir pappas om te wys wat in hulle steek en tydens 'n prettige familiedag op Tsumeb teen mekaar mee te ding.
Belangstellendes word daaraan herinner dat die My Pappa Kan-familiedag môre vanaf 08:00 op Tsumeb plaasvind, waar pappas en selfs oupas teen mekaar gaan meeding in verskeie uitdag
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie