Onwettige sandmynbou bly ‘n uitdaging

Spesifieke regulasies ontwikkel
Die wet het 'n aantal aktiwiteite identifiseer wat die potensiaal het om die omgewing te benadeel en dus nie sonder 'n omgewingsklaringsertifikaat onderneem kan word nie.
Tanja Bause
Ellanie Smit - Die toename van onwettige sandmynaktiwiteite bly ‘n uitdaging in Namibië en die ministerie van die omgewing, bosbou en toerisme het konsepregulasies spesifiek vir
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer