Ons wens jou 'n voorspoedige nuwe jaar toe
Die personeel van Republikein wens jou en jou gesin 'n voorspoedige nuwe jaar toe. Aangesien ons oor die volgende week steeds net op ons internetblaaie en op Facebook nuus met jou sal deel, sal ons graag jou aandag weereens op die aangehegte kennisgewing wil vestig.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie