DO BETTER: Members of the community gathered at the Henties Bay town council to handover a petition. PHOTO: Contributed
DO BETTER: Members of the community gathered at the Henties Bay town council to handover a petition. PHOTO: Contributed

Onmin heers op vakansiedorp

Precious Nghituanapo
Precious Nghitaunapo – Ongelukkige inwoners van Hentiesbaai het gister ’n klagskrif aan die dorpsraad oorhandig, wat die verslegtende toestand van paaie en toenemende kommer oor administratiewe integriteit uitgelig het.

Die klagskrif takel dringende kwessies wat wissel van padinstandhouding tot die verwydering van Red Force uit die munisipale gebou en die skorsing van die stad se uitvoerende hoof, Elizabeth Coetzee.

Wat die skorsing van Coetzee betref, eis lede van die gemeenskap dat sy heraangestel word. Hulle meen sy het ’n deurslaggewende rol in die munisipaliteit se bedrywighede gespeel.

Die gemeenskap het ook hul kommer uitgespreek oor die beweerde misbruik van openbare fondse in die uitvoering van ondersoeke wat verband hou met haar skorsing en hulle het die dorpsraad versoek om deursigtig te wees en aanspreeklikheid in sulke aangeleenthede te verseker.

Die brief wat aan die dorpsraad gerig is, het boonop die gemeenskap se kommer oor die toestand van paaie in Hentiesbaai uitgelig. Hulle meen dat die slaggate, veral op Jakkelsputzweg, ’n gevaar vir beide voetgangers en motoriste geword het.

Die gemeenskap eis vinnige optrede van die munisipaliteit om dié kwessies aan te pak en deursigtigheid in die toekenning van fondse te verseker, veral dié wat vir padinstandhouding deur die Padfondsadministrasie (RFA) aangewys is.

Verder beklemtoon die klagskrif die noodsaaklikheid om munisipale werkers vir padherstelwerk te benut eerder as om net op gespesialiseerde tenders staat te maak.

Dringende herstelwerk word ook aangemoedig vir verskeie ander paaie binne Omdel om die veiligheid en welstand van inwoners en besoekers deur die jaar te verseker.

’n Beduidende deel van die klagskrif fokus op die onmiddellike verwydering van Red Force uit die munisipale gebou met verwysing na die beweerde onwettige aanstelling van dié skuldinvorderaars.

Die gemeenskap beklemtoon die belangrikheid om wet en order te handhaaf en doen ’n beroep op doeltreffende kommunikasie van die dorpsraad oor die kwessies.

Die klag word afgesluit met ’n eis aan die dorpsraad om antwoorde binne vyf dae oor die betrokke kwessies te verskaf.

Luidens die petisie spreek die gemeenskap van Hentiesbaai sy verwagting uit dat die munisipaliteit se werksaamhede doeltreffend en deursigtig moet wees. Hulle vertrou dat die nodige stappe gedoen sal word om hul bekommernisse te takel en dat die integriteit van die dorp se bestuur gehandhaaf sal word.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-05-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Chelsea 2 vs 0 Tottenham Hotspur European Championships Qualifying: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town English Championship: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town Katima Mulilo: 12° | 32° Rundu: 13° | 32° Eenhana: 13° | 32° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 15° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 13° | 29° Omaruru: 13° | 31° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 14° | 21° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 05:43, High tide: 12:02, Low Tide: 17:54, High tide: 00:23 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 19km/h, Wind direction: W, Low tide: 05:41, High tide: 12:00, Low Tide: 17:52, High tide: 00:21 Walvis Bay: 16° | 25° Wind speed: 28km/h, Wind direction: W, Low tide: 05:41, High tide: 11:59, Low Tide: 17:52, High tide: 00:20 Rehoboth: 14° | 29° Mariental: 17° | 31° Keetmanshoop: 19° | 31° Aranos: 16° | 31° Lüderitz: 15° | 25° Ariamsvlei: 18° | 33° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 12° | 26° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 24° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 19° | 28° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 19° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 24° | 28° Lusaka: 15° | 27° Harare: 13° | 28° Currency: GBP to NAD 23.23 | EUR to NAD 19.9 | CNY to NAD 2.56 | USD to NAD 18.53 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.62 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.15 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.9 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1349.9 | USD to ZAR 18.54 | USD to ZMW 26.95 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76046.88 Down -0.04% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1692.54 Up +0.10% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13322.85 Up +0.03% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26113.71 Up +6.81% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9146.09 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 302.59/OZ DOWN -0.0091 | Copper US$ 4.51/lb DOWN -0.0044 | Zinc US$ 2 933.30/T UP 0.74% | Brent Crude Oil US$ 84.30/BBP UP +0.02% | Platinum US$ 968.82/OZ UP +1.39% Sport results: Premier League: Chelsea 2 vs 0 Tottenham Hotspur European Championships Qualifying: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town English Championship: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town Weather: Katima Mulilo: 12° | 32° Rundu: 13° | 32° Eenhana: 13° | 32° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 15° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 13° | 29° Omaruru: 13° | 31° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 14° | 21° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 05:43, High tide: 12:02, Low Tide: 17:54, High tide: 00:23 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 19km/h, Wind direction: W, Low tide: 05:41, High tide: 12:00, Low Tide: 17:52, High tide: 00:21 Walvis Bay: 16° | 25° Wind speed: 28km/h, Wind direction: W, Low tide: 05:41, High tide: 11:59, Low Tide: 17:52, High tide: 00:20 Rehoboth: 14° | 29° Mariental: 17° | 31° Keetmanshoop: 19° | 31° Aranos: 16° | 31° Lüderitz: 15° | 25° Ariamsvlei: 18° | 33° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 12° | 26° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 24° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 19° | 28° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 19° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 24° | 28° Lusaka: 15° | 27° Harare: 13° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.23 | EUR to NAD 19.9 | CNY to NAD 2.56 | USD to NAD 18.53 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.62 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.15 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.9 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1349.9 | USD to ZAR 18.54 | USD to ZMW 26.95 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76046.88 Down -0.04% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1692.54 Up +0.10% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13322.85 Up +0.03% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26113.71 Up +6.81% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9146.09 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 302.59/OZ DOWN -0.0091 | Copper US$ 4.51/lb DOWN -0.0044 | Zinc US$ 2 933.30/T UP 0.74% | Brent Crude Oil US$ 84.30/BBP UP +0.02% | Platinum US$ 968.82/OZ UP +1.39%