’n Naweek van liede in !Goas

Besems, borsels word simbool van hoop
Gemeenskapslede en leerlinge van Khorixas het met geskenkte verf en skoonmaakmiddels opgedaag, hul moue opgerol en 'n bejaarde se huis verfraai.
Aurelia Afrikaner
As mure kon praat, sou een beskeie huis in die !Goas, die woonbuurtwat meestal deur bejaardes in Khorixas bewoon word, steeds lag. Dit het ’n nuwe baadjie met ’n laag vars verf
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer