Kunene reeds 15 jaar gebuk onder droogte

Diere, kinders eet uit asgate
Die ellende wat deur 'n jarelange droogte in die Kunenestreek veroorsaak is, laat behoeftiges op Opuwo met geen einde in sig.
Iréne-Mari van der Walt
Kenya Kambowe - Die droogte waaronder die Kunenestereek reeds 15 jaar lank gebuk gaan het diere en mense gedwing om by die Opuwo-stortingsterrein rond te skrop vir kos wat weggegoo
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer