Keetmanshopers kry kospakkies

In vier fases geïmplementeer
Die munisipaliteit het sy verbintenis tot die ondersteuning van lede van die gemeenskap herhaal.
Aurelia Afrikaner
Die munisipaliteit van Keetmanshoop het onlangs kospakkies aan 1 600 geregistreerde senior burgers oorhandig.Die inisiatief is in vier fases geïmplementeer om ordelike en doeltref
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer