ruben
ruben

Jou Saterdag aanlyn afspraak met Republikein

Henriette Lamprecht
Die plaasseun van Simennau met die miljoene volgelinge sê daar was altyd plek vir nog 'n weesdiertjie in sy ouerhuis. Van krielhaantjie tot koemelaat - het jy geweet jy kan 'n woord borg of koop in 'n boek vol woorde wat volgende jaar 'n eeu oud is?

https://heyzine.com/flip-book/61c860a5fa.html

#republikeinnaweek #republikein #rubennamibia #WAT

Kommentaar

Republikein 2025-10-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer