jayden isaks
jayden isaks

Jayden Isaks: 'Die munisipaliteit moet beter doen'

Elizabeth Joseph
Die ma van die sesjarige Jayden Isaks wat in 'n riooldam in Grysblok, Windhoek verdrink het, sê die Windhoekse munisipaliteit en alle rolspelers behoort beter te doen. Jayden se liggaam is deur die private duiker, Percy Openshaw, uit die riooldam geduik. Jayden se ma, Chantel Mentoor (27) sê meer mense moet as duikers opgelei word om in enige en alle omstandighede te kan duik. Jayden word Saterdag 12 November begrawe, met die ministerie van landelike en stedelike ontwikkeling wat die familie verseker het hulle sal die begrafniskoste dra.

Kommentaar

Republikein 2025-12-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer