FOTO MICT
FOTO MICT

James en Venturo vir oulaas gegroet

-
-
Henriette Lamprecht

Hartseer tonele het die naweek afgespeel toe honderde roubeklaers by die Otjiserandu-nedersetting vir oulaas ‘n laaste eer betoon het aan die parlementslid en voormalige goewerneur van Otjozondupa James Uerikua en sy seun Venturo wat Paasnaweek in ‘n motorongeluk gesterf het. 

Kommentaar

Republikein 2026-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer