IPC moet ophou ‘politieke speletjies’ speel
Shaningwa, adjunkminister genooi na vergadering
Die IPC moet ophou om 'politieke speletjies' te speel wanneer die party glo nie die interne en eksterne kapasiteit het om die uitdagings wat Walvisbaai in die gesig staar, te takel nie.
’n Inwoner van Walvisbaai het die “misleidende en polities gelaaide beskuldigings” verwerp wat Saterdag deur die Independent Patriots for Change (IPC) gemaak is oor ’n verg
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 10:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie