Inwoners verenig vir 'n skoner dorp

Walvisbaai hou skoonmaakdag
Die Walvisbaai-gemeenskap het 'n skoonmaakveldtog van stapel gestuur in 'n poging om die dorp een van die skoonste in Afrika te maak.
Frieda Molotho
Gemeenskaplede van Walvisbaai het besluit om hul moue op te rol en bied op 25 Mei 'n skoonmaakdag aan. Tydens hierdie skoonmaakveldtog sal daar veral gefokus word op die skoon
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer