Inwoners van Okahandja ‘voel nie meer veilig’

Kritiseer nooddienste ná noodlottige voorval
Die nooddienste het glo eers 'n paar uur later opgedaag om die 21-jarige slagoffer na die staatshospitaal op die dorp te vervoer.
Aurelia Afrikaner
Die gemeenskap van Okahandja het ernstige kommer uitgespreek oor die oënskynlike mislukking van nood- en polisiëringsdienste ná die noodlottige steekvoorval van ’n 21-jarige m
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer