Houtwerk help vir kos op die tafel

Inspired Woodcraft – ’n plek van tweede kanse
Die idee vir die projek is gewortel in die begeerte om werkloosheid onder jongmense te takel.
Adam Hartman
’n Houtwerk-inisiatief op Swakopmund, Inspired Woodcraft, verander swaarkry op straatvlak in beter vaardighede en inkomste. Vakmanskap word gebruik om werk te skep en waardi
...

Kommentaar

Republikein 2026-07-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer