Hentiesbaai kwaad oor watermeters

Help om NamWater-skuld af te betaal
Van die dorp se inwoners het gekla dat die voorafbetaalde watermeters onbekostigbaar en sonder enige konsultasie met die gemeenskap ingebring is.
Adam Hartman
Die implementering van verpligte voorafbetaalde watermeters op Hentiesbaai het sterk openbare reaksie uitgelok, met inwoners wat die munisipaliteit daarvan beskuldig dat hy ’n du
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer