Geen einde in sig vir Hoachanas se waterkrisis
Gemeenskap betreur gebrek aan optrede deur plaaslike owerhede, leiers
Terwyl die krane steeds droog bly, hang die toekoms van 'n projek wat eens as 'n toonbeeld van gemeenskapsveerkragtigheid en selfstandigheid gestaan het, nou in die weegskaal.
’n Ernstige watertekort het die Hoachanas-kinderfonds (HCF) se gemeenskapstuinprojek tot stilstand gebring, wat jare se vordering bedreig om voedselsekerheid, kindervoeding en le
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie