Europa wink vir Namib Chilli
Planne om besigheid uit te brei
Drie jaar ná Johann en Luzaan Viljoen begin het om brandsouse te verkoop om die pot aan die kook te hou, sal Namib Chilli eersdaags sy eerste besending na Europa uitvoer.
Ná Johann Viljoen en sy vrou, Luzaan, noodgedwonge gedurende die Covid-19-pandemie brandsouse moes begin verkoop, sal hierdie eg Namibiese produk eersdaags Europese kosrakke tref.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie