Erge rioolblokkasies in hoofstad
Stad Windhoek (CoW) het ernstige kommer uitgespreek 'n toename in rioolblokkasies regoor die hoofstad en blameer die krisis op die onbehoorlike storting van afval in die stad se dreineringstelsel.
Munisipale werkers het bande, doeke, lepels, motoronderdele, beeskoppe, klere, bakstene en selfs komberse uit rioolpype verwyder. Woordvoerder van CoW, Lydia Amutenya, het gesê die munisipaliteit het byna N$700 000 bestee om 'n enkele, lang dreineringstelsel oop en skoon te maak van al die gemors wat gestort is.
Die munisipaliteit het ook 'n beroep op inwoners gedoen om vandalisme, onwettige storting of gesteelde mangatdeksels aan te meld deur die kliëntekontaksentrum by 061 290 3777 te skakel of 'n e-pos te stuur na [email protected].

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie