‘Ek is hier om te dien’

Dryfveer agter gemeenskapsgedrewe inisiatief
Michelle Diergaardt is Rehoboth se Dora the Explorer wat elke dag loop daar waar die Here haar gaan lei. Want iewers is daar iemand se kruis wat sy tog moet kan ligter maak. Republikein het op Rehoboth by vroue gaan kuier wat ’n verskil wil maak.
Henriette Lamprecht
Wanneer sy haar oë oopmaak, kom sy kerk toe, want dit is hier waar daar vir haar klomp dinge is om te doen en waar sy iemand op grondvlak kan bereik.Michelle Diergaardt van Rehobo
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer