Dorp ondergaan ’n gedaanteverwisseling
Kleurvolle kunsprojek bring hoop
Die organisasie OMDis het in 2021 Namibiese kunstenaar genader om beeldhouwerke en muurskilderye in dié kusdorp te skep.
Wanneer jy in Oranjemund inry, word jy deur ’n man met uitgestrekte arms verwelkom.Dié beeldhouwerk, Welcoming Man, is deur Elisia Nghidishange van skrootmetaal en ander afvalma
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie