Die liefde is rooi
Kupido en sy pyle
Die dag is vernoem na ’n Katolieke priester wat in die derde eeu in Rome gewoon het en buiten vir rooi harte, word dit vereenselwig met die seun van Mercury, die gevlerkte boodskapper van die gode en die godin van liefde.
As jy geraai het dit gaan oor Valentynsdag vernoem na St. Valentine en Kupido en sy pyl en boog, wen jy die toestemming om jouself vandag te bederf!Terug na die oulike baba met sy
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie