Desperaat vir werk
44% van die land se jongmense is werkloos
Die nasionale werkloosheidsyfer het volgens die Namibiese Statistiekagentskap (NSA) in 2023 op 36,9% gestaan, met werkloosheid onder jongmense wat toe 44% was.
Elke dag staan dosyne werklose mans langs Moses Garoebstraat in Khomasdal in Windhoek met die hoop om ‘n werk te kry. Die 26-jarige Mario van Zyl is reeds jare werkloos en oorlee
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie