Beroepsopleiding bemagtig arbeidsmag

40% van studente is vroue
'n Opleidingsentrum op Gobabis huisves tans 155 studente en beoog om met die nuwe inname tot 300 studente te akkommodeer.
Yolanda Nel
Die Gobabis Beroepsopleidingsentrum het sedert sy deure in 2016 oopgemaak het, uitgebrei om verskeie tegniese kursusse aan te bied wat aan die arbeidsmag se uiteenlopende behoeftes
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer