Bennie die man agter die rooi lorrie
Verteenwoordig land in boks, hengel
Dit het nie vir Barend Pretorius saakgemaak of hy in varswater, op rotse, of op die strand gehengel het nie, net solank hy kon visvang.
Barend Pretorius, alombekend as Bennie en die man agter die bekende vissersbestemming, Bennie se Rooi Lorrie, het twee groot passies gehad; boks en visvang. Volgens sy eerste vrou
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie