Die minister van die omgewing, toerisme en bosbou Pohamba Shifeta dring aan dat vee nie in die Bwabwata nasionale park toegelaat moet word nie. Dit ten spyte van duisende beeste wat ongehinderd die park binnekom en verlaat.
Foto argief
Die minister van die omgewing, toerisme en bosbou Pohamba Shifeta dring aan dat vee nie in die Bwabwata nasionale park toegelaat moet word nie. Dit ten spyte van duisende beeste wat ongehinderd die park binnekom en verlaat. Foto argief

Beeste hoort nie in Bwabwata, sê minister

Staande komitee vorder met verslag
Die Hambukushu se eise vir plaasgrond en veeboerdery binne die nasionale park word ondersoek.
Augetto Graig
Die minister van die omgewing, bosbou en toerisme, Pohamba Shifeta, dring daarop aan dat vee nie in die Bwabwata Nasionale Park toegelaat moet word nie.

Hy sê die gebied waarin die park geleë is, is vatbaar vir veesiektes.

“Die teenwoordigheid van vee hou ’n gevaar in dat longsiekte in die Zambezistreek en Botswana kan versprei, asook bek-en-klouseer vanaf die Kavango-Oosstreek na die weste, en verder,” sê hy.

Die toekenning van boerdery-eenhede in die park sal nadelig vir dieresiektebeheer wees en sal verwoestende gevolge vir die plaaslike ekonomie hê, voeg hy by.

Shifeta het Donderdag voor die Nasionale Raad se staande komitee oor grondwetlike en regskwessies verskyn.

Die komitee ondersoek die omstandighede in Bwabwata sedert ’n klagskrif in die verband reeds in Desember 2021 na hulle verwys is.

Konsultasies met belanghebbers het in Maart 2022 begin en volgens die adjunkvoorsitter van die komitee, Paula Kooper, is Shifeta se spreekbeurt die laaste inset wat nodig was voor die komitee sy verslag kan saamstel.

Die klagskrif maak onder meer melding van die ontwikkeling van toerisme in die Mahango-kerngebeid wat tot voordeel van die Hambukushu Tradisionele Owerheid sou strek, wat die regering reeds lankal belowe.

Die Hambukushu wil ook plaasgrond binne die park hê en dring daarop aan dat die toekoms van die park met hulle bespreek moet word.

Die klagskrif daag die wettigheid van die proklamasie van die park uit en die Hambukushu Fumu (opperhoof), Ervin Munika Mbambo, dring daarop aan dat beesboerdery binne die park toegelaat moet word.

Die komitee het reeds met Mbambo vergader, en die goewerneur in die Kavango-Oosstreek, ’n raadslid vanaf die Mukwe-kiesafdeling, die Hambukushu Tradisionele Owerheid en die gemeenskap, asook die Kyaramacan-vereniging, die gemeenskap van Omega 1 en die Khwe-gemeenskappe wat binne Bwabwata bly, is geraadpleeg, sê sy.

Verder is daar ook met senior amptenare van die ministerie van stedelike en landelike ontwikkeling, die ministerie van landbou, water en grondhervorming en Shifeta se eie ministerie vergader.

Die landbouministerie het in Junie verlede jaar aan die komitee bevestig dat byna 170 inwoners met meer as 8 000 beeste binne die park boer.

Dit ten spyte van die regering se verbod op beeste in die Bwabwata vanaf 1999.

Shifeta verwys ook na die kabinetsbesluit in 1999 wat beeste binne enige ander natuurpark in die noordooste van Namibië verbied.

Die toerismeminister sê Bwabwata is in 2007 gevestig deur die samevoeging van die ou Caprivi-natuurpark, die Caprivi-wildpark en die Mahango-wildpark, wat onderskeidelik in 1963, 1966 en 1989 gevestig is.

Die park word nou ingevolge die Natuurbewaringsordonnansie no. 4 van 1975 bestuur, wat uitdruklik die minister die mag gee om nasionale parke en natuurreserwes te beheer, te bestuur en te onderhou.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Barcelona 4 vs 2 Valencia SerieA: Genoa 3 vs 0 Cagliari European Championships Qualifying: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City English Championship: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City Katima Mulilo: 12° | 33° Rundu: 12° | 31° Eenhana: 14° | 33° Oshakati: 16° | 32° Ruacana: 15° | 32° Tsumeb: 15° | 31° Otjiwarongo: 14° | 29° Omaruru: 15° | 32° Windhoek: 13° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 16° | 21° Wind speed: 40km/h, Wind direction: E, Low tide: 04:26, High tide: 10:41, Low Tide: 16:45, High tide: 23:19 Swakopmund: 16° | 18° Wind speed: 30km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:24, High tide: 10:39, Low Tide: 16:43, High tide: 23:17 Walvis Bay: 17° | 25° Wind speed: 30km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:24, High tide: 10:38, Low Tide: 16:43, High tide: 23:16 Rehoboth: 15° | 29° Mariental: 18° | 31° Keetmanshoop: 20° | 32° Aranos: 18° | 30° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 20° | 34° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 16° | 29° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 14° | 25° Maseru: 10° | 26° Antananarivo: 15° | 25° Lilongwe: 14° | 28° Maputo: 18° | 28° Windhoek: 13° | 27° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 26° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 26° | 30° Lusaka: 15° | 27° Harare: 13° | 27° Currency: GBP to NAD 23.29 | EUR to NAD 19.96 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.65 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.88 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.96 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1389.52 | USD to ZAR 18.65 | USD to ZMW 26.87 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76076.19 Down -0.5% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1690.93 Down -0.96% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13319.36 Down -0.41% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 24448.73 Down -6.01% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9146.09 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 297.98/OZ UP +0.29% | Copper US$ 4.44/lb DOWN -0.0135 | Zinc US$ 2 869.60/T DOWN -0.17% | Brent Crude Oil US$ 84.93/BBP DOWN -0.0203 | Platinum US$ 948.63/OZ UP +1.48% Sport results: LaLiga: Barcelona 4 vs 2 Valencia SerieA: Genoa 3 vs 0 Cagliari European Championships Qualifying: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City English Championship: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City Weather: Katima Mulilo: 12° | 33° Rundu: 12° | 31° Eenhana: 14° | 33° Oshakati: 16° | 32° Ruacana: 15° | 32° Tsumeb: 15° | 31° Otjiwarongo: 14° | 29° Omaruru: 15° | 32° Windhoek: 13° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 16° | 21° Wind speed: 40km/h, Wind direction: E, Low tide: 04:26, High tide: 10:41, Low Tide: 16:45, High tide: 23:19 Swakopmund: 16° | 18° Wind speed: 30km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:24, High tide: 10:39, Low Tide: 16:43, High tide: 23:17 Walvis Bay: 17° | 25° Wind speed: 30km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:24, High tide: 10:38, Low Tide: 16:43, High tide: 23:16 Rehoboth: 15° | 29° Mariental: 18° | 31° Keetmanshoop: 20° | 32° Aranos: 18° | 30° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 20° | 34° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 16° | 29° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 14° | 25° Maseru: 10° | 26° Antananarivo: 15° | 25° Lilongwe: 14° | 28° Maputo: 18° | 28° Windhoek: 13° | 27° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 26° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 26° | 30° Lusaka: 15° | 27° Harare: 13° | 27° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.29 | EUR to NAD 19.96 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.65 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.88 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.96 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1389.52 | USD to ZAR 18.65 | USD to ZMW 26.87 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76076.19 Down -0.5% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1690.93 Down -0.96% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13319.36 Down -0.41% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 24448.73 Down -6.01% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9146.09 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 297.98/OZ UP +0.29% | Copper US$ 4.44/lb DOWN -0.0135 | Zinc US$ 2 869.60/T DOWN -0.17% | Brent Crude Oil US$ 84.93/BBP DOWN -0.0203 | Platinum US$ 948.63/OZ UP +1.48%