Aspersieplaas ‘hou nié die reën weg’
Dis misleidende inligting, sê goewerneur
Mnr. Carlos Lerchundi van Otjimbele Asparagus het aan ontstoke plaaseienaars en inwoners van Etunda die doel van die weertoestel verduidelik.
Ontstoke plaaseienaars en inwoners van Etunda en omliggende gebiede in die Onesi-kiesafdeling in die Omusatistreek het Vrydag gevra dat Otjimbele Asparagus sy bedrywighede by die E
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie