Annual Ace slaan kolhou vir kinders

Betekenisvolle impak
Elke hou wat afgeslaan is, elke inskrywing en elke item wat op die veiling verkoop is, het 'n gemeenskaplike doel - om die African Child Development Trust (ACDT) te bemagtig om sy opvoedingsprojek aan meer kinders beskikbaar te stel.
Annemarie du Toit
Dit was 'n miernes van bedrywighede gister op die setperk van die Windhoek Gholfklub met 'n gewemel van gholfstokke en joggies en met elke speler wat so vir liefdadigheid afgeslaan
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer