Angolese kinders wat bedel, ontstig Pohamba
Toeriste dink dit is Namibiese kinders
Die kinders wat op straat bedel, skets 'n negatiewe prentjie vir toeriste.
Die voormalige staatshoof Hifikepunye Pohamba het sterk kritiek teen die Angolese regering uitgespreek wat sy landgenote versaak wat die grens met Namibië oorsteek met die doel om
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 10:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie