Santa Fun Run gaan Oshakati toe

Swakopmund, Windhoek was ’n fees
Die pretgeleentheid vind vir die eerste keer in Oshakati op Saterdag 27 Desember om 06:00 in die strate van Ekuku plaas met registrasie wat amptelik op 25 Desember.
Leena Ndakevondjo
Die Mekenificent Santa Fun Run and Walk het vir die tweede jaar in Swakopmund plaasgevind en sowat 200 deelnemers gelok wat 5 km of 10 km gestap of gedraf het. Deelnemers het byged
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer