No Image Caption

Só kies Republikein

Republikein se redakteurskeuse vir stalletjie van die jaar by die Namibië Toerisme Ekspo is Fly Namibia, onder meer vir hul verwelkomende aanbieding. Maija-Lisa, die bemarking en korporatiewe sakebestuurder, en Carmen April, kajuitpersoneellid en kaartjieverkoopsagent van Fly Namibia, nooi mense nie net na die ekspo nie, maar ook om hul stalletjie te besoek. Foto Tanja Bause

Kommentaar

Republikein 2022-12-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer