#PasIn: Zoë op pad na Kambodja
            
                                                            Zoë Karsten, wat in 2022 as Mej. Tiener Namibië gekroon is, is op pad na Kambodja waar sy haar land in die Mej. Tiener Internasionaal-skoonheidskompetisie sal verteenoordig. Ons wens haar alle sterkte toe!
                                    
            
        

                
                        
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie