No Image Caption

#PasIn: Mej. Namibië se top-10 finaliste

Jeanette Diergaardt - Die top-10 finaliste in die Mej. Namibië 2023-kompetisie is pas aangewys. Hulle is (in geen spesifieke volgorde): Albertina Haimbal, Ausha Abrahams, Lidia Simon, Jameel Uiras, Shashmida Eiases, Martha Kautanavali, Aina Nghipuilepo, Jenica Engelbrecht, Biolla Uzera and Lency Kuhanga.

Kommentaar

Republikein 2026-03-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer