Mej. Kreeffees vandag gekroon
Van seekos en strandpartytjies tot vrolike musiek en opwindende sportbedrywighede, die 19de Lüderitz-kreeffees pronk met ’n volgepakte program wat die dorp se kultuur en energie vier. Die program skop vandag af met skoonhede wat gaan meeding om die kroon vir Mej. Lüderitz-kreeffees 2026 te dra. Die skoonheidskompetisie vind om 17:00 by die Duitse saal plaas. Lees meer op bl. 8 in Platteland. Foto Facebook/Lüderitz Annual Crayfish Festival


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie