Joernaliste kan groot pryse inpalm

Laaste kans vir nie-lede van EFN om deel te neem
Die Redakteursforum van Namibië se toekenningsaand gaan in Junie plaasvind.
Phillipus Josef
Die Redakteursforum van Namibië (EFN) het ’n borgskap van N$250 000 van First National Bank Namibië (FNB) ontvang om vanjaar se mediatoekennings te ondersteun, wat in Junie sal
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer