I see a bad moon rising...

In sommige kulture 'n teken van verandering
Sowat 77% van die wêreld se bevolking, ongeveer 6,2 miljard mense, gaan Sondag die totale fase van die maansverduistering kan sien, met byna 88% (7,1 miljard mense) wat ten minste 'n deel van die penumbrale fase sal sien.
Henriette Lamprecht
Los die honde se was, die gras se sny en jou gunstelingsepie, bêre jou foon en pak vir jou en joune ‘n piekniekmandjie, stoele en iets wat borrel vir jou keel en ry vir die naas
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer