Fontein se beste vlotte, stalletjies
Vlotbouers en uitstallers het by die afgelope Grootfontein Skou opnuut uitgehaal en gewys, met die bestes wat vir hul moeite beloon is.
Seerowers was vanjaar se tema en die skouvereniging se skip onder die Jolly Roger-vlag was die beste vlot onder deelnemende gemeenskapsorganisasies. Die vereniging het sy prysgeld aan die Karl Albrecht-ouetehuis op die dorp geskenk.
Die Lions-klub was tweede en die Albrecht-tehuis derde in dieselfde afdeling.
Uitslae in ander afdelings van die vlotkompetisie was as volg.
BESIGHEDE
1. Carbo Namibia
2. Grootfontein Auto Electric
3. Chahanic Equestrian Horse Riding
SKOLE
1. Reënboog Paradysie Privaatskool
2. Deutche Privatschule
3. Primêre Skool Wilhelm Nortier
BESTE STALLETJIES
Landbouafdeling
1. Inteligro
2. ACSI
3. Supavax Morkel Livestock
Motorafdeling
1. Novel Ford
2. Hochfeld Agricultural Machines
3. G T I
Algemene afdeling
1. Marlene's Twisted Stitches
2. Old Mutual
3. Namibia Correctional Services
SME’s
1. Shinkolo Trading
2. Siku Trading
3. Toshiba Collection
Kos
1. Kazupi
2. Seef se Kos Huis
3. Frostbite
Tradisionele geregte
1. Nanyalo Trading
2. Lulu Kiddies Corner
3. Ewaayali Investment
#NTVAfrikaans #Skourondomtale


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie