Bittermaan, donkermaan, bloedmaan
Liefhebbers van sterrekunde het Sondagaand regoor die wêreld die maansverduistering en bloedmaan aanskou. In Windhoek was Hotel Thule stampvol vir die Namibië Wetenskaplike Vereniging se byeenkoms, maar Namibiërs het regoor die land en die wêreld hierdie gebeurtenis besigtig en afgeneem. Hier is ’n paar foto's wat van ons lesers ontvang is.
– [email protected]
– [email protected]
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie