Agt planete om in Desember te sien

Mars môreaand op sy helderste in twee jaar
Terwyl altesaam agt planete vandeesmaand in die naghemel gesien kan word, bereik die Geminides-meteorreën sy jaarlikse piek op 14 en 15 Desember.
Elvira Hattingh
Gegewe dat die naghemel skoon en sonder stof sal wees, is dit moontlik om al agt planete vanaf môre tot aan die einde van die jaar te sien, met veral Jupiter en Mars wat uitsonder
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer