Topstalletjies by CST Expo
Die wenstalletjies vir die Creative.Sport.Tourism (CST) Expo is gister by die Hage Geingob-rugbystadion in Windhoek aangewys. Die Namibië Filmkommissie (NFC) het met die louere weggestap in die kreatiewe kategorie, Namibië Swemfederasie (NASFED) in die sportkategorie en Ombu Village Tours & Camping in die toerismekategorie. Die CST Expo duur nog vandag voort.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie