Moenie die CST Expo misloop
Die Satoka- kulturele dansgroep het gister besoekers by die amptelike opening van die CST Expo by die Hage Geingob-rugbystadion in Windhoek vermaak. Die CST
Expo duur tot môre voort. Die minister van finansies, Ericah Shafudah (middel), het die hoofrede namens president Netumbo Nandi-Ndaitwah gelewer nadat sy deur Emeraldsand Platforms (ESP) se uitvoerende direkteur, Nangula Nelulu Uaandja (regs), en woordvoerder van ESP, Maggy Mbako, verwelkom. Foto’s Tuyeimo Haufiko


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie